30 Oktober 2011 – Negentiende Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag Josua 3 ~ Om grense oor te steek Vandag is Hervormingsondag.  Dit klink na ‘n lang, droë woord, en ‘n somber, vervelige ou fees oor iets wat niemand meer goed kan onthou nie.  Maar nee,...

read more