Esegiël 34:11-16,  20-24 Die leesroosterteks vir hierdie Sondag, Esegiël 34:11-16, 20-24 kan inderdaad beskryf word as die toe-eiening van die metafoor van die goeie herder. Vir ’n land en sy mense wat deur die inval van die Babiloniese grootmoondheid verslae gelaat...

read more