Goeie Vrydag 2 April 2010 ~ Ps 22: 1-18  Optelkind … ‘n Tragiese verhaal uit die Griekse mitologie vertel van koning Laios, die koning van Thebe, en sy vrou Jokaste, wat ‘n kind verwag het. Hulle wou graag weet wat van hierdie kind sou word as hy groot is. Daarom...

read more