“Ek dink ons mors God se tyd om so baie te bid. Die Here weet mos wat ons behoeftes is , waarom nog bid? “ Is die opmerking wat iemand op ‘’n keer teenoor my maak. Of gebed enigsins ‘n verskil maak, word dikwels uit verskillende oorde bevraagteken. Daar is selfs...

read more