“ Ek moet jou dringend kom sien ”, was die oproep die week. “Ek is nie meer lus om te bid nie - wat nog van Bybel te lees - Wat gaan met my aan? Ek is tog ’n kind van die Here. Ek het geestelike hulp nodig! “is die boodskap wat ek van haar kry. Met ons afspraak...

read more