Sondag 10 Mei 2009 Dit wat in Hand. 8:26-30 vir ons vertel word, is maar net een episode in die groot en merkwaardige verhaal van die boek Handelinge.  Dit staan dus ingebed in ’n veel groter verhaal, met tientalle ander episodes wat ook vertel van God se...

read more