{ARGIEF}

Month: November 2008

Groet kos niks!

GROET IS `N GODSDIENSTIGE SAAK EN KOS NIKS   Rassisme maak ons land steeds baie seer. Die seer is nie net beperk tot die onmiddellike slagoffers nie en ook nie net tot een bevolkingsgroep nie. Veel meer mense ly daaronder as wat ons besef. Zelda Jongbloed vra in die...

read more

So what?

“So what?”   Hierdie artikel is geskryf deur Martine Bakema na aanleiding van 'n gesprek tussen Suid-Afrikaanse predikante by 'n Daggesprek van die Stigting Kontekstuele Pastoraal in Amersfoort Tijdens het gesprek naar aanleiding van de lezingen op de studiedag,...

read more

Hier is nie leiers nie!

Ek verwonder my daaraan dat sekere restaurante werk en ander nie. Daar is byna 'n mitiese element wat maak dat sommige nuwe restaurant byna onmmiddelik nadat dit oopgemaak het vol mense sit- ek wonder altyd waar die mense vandaan kom, of liewer wat hulle dan in die...

read more

GESPREK OOR BELYDENISSE IN DIE KERK NOU NODIG

Kerkbode het my onlangs genader om kommentaar oor `n informele opmerking wat in `n skrywe aan NG-predikante van Wes-en-Suid-Kaap gemaak is oor `n moontlike afkondiging van `n status confessiones. `n Berig in hierdie verband verskyn in Kerkbode van 21 November 08....

read more

Erkenning aan predikante

SKP het die week 'n byeenkoms gehad vir predikante wat 15 jaar en langer in hulle eerste gemeente is om erkenning te gee en dankie te se vir hulle bydrae.                 Die byeenkoms is by die pragtige Mont Fleur naby Stellenbosch gehou. Die predikante kon die...

read more

Kom ons sit Christus terug op sy troon

Kom ons sit Christus terug op sy troon Blaai ‘n bietjie deur Johannes se evangelie.  Nee, ons is nog nie by Matteus se evangelie nie.  Blaai eers deur Johannes.  En wat sal jy daar sien?  Jy sal sien dat die hele evangelie van Johannes eintlik gerangskik is rondom ses...

read more

Kommentaar op kursus ervaring met SA predikante

Beste Nel, Hanneke en Frederick, Zoals ik al min of meer aangaf vorige week vrijdag, zal het in allerleiopzicht beter passen dat ik in 2010 deelneem aan de uitwisseling metZuidafrikaanse collega's in het kader van Zebra. Dat heeft te maken met devoorbereiding, met...

read more