{ARGIEF}

Month: January 2010

Uitverkoop – In gesprek oor die verbruikerskultuur

Lux Verbi 2009 Resensent: Marius Nel Dié boek van Ernst Conradie, wat deel is van die in gesprek-reeks van Lux Verbi, is 'n uitstekende kritiese analise van die heersende verbruikerskultuur van die moderne wêreld.  In die studie beskou Conradie die verbruikerskultuur...

read more

Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente!

Skep ‘n Gebedskultuur in die gemeente! Gemeenteleiers word dikwels oorval deur moedeloosheid, want na baie probeerslae met kursusse , preke , gaspredikers – sukkel sommige  lidmate en gemeentes steeds om gereelde gebedsaksies op die been te kry. Ek dink die oplossing...

read more

Ontdek die ritme in die bediening in 2010

Mense wat gereeld die blog lees sal weet dat ek gemeentes is nie in die eerste plek sien as 'n instellings nie maar bewegings binne die kragveld van die Gees. Gemeenteleiers se taak is daarom ook hierdie jaar is nie om 'n instelling instand te hou nie, maar om die...

read more

Tweede Gedagtes Lukas 3:15-27 & 21-22

Tweede Gedagtes Lukas 3:15-27 & 21-2210 Januarie 2010 Eerste Sondag na Epifanie Prof Phil Robinson se preekstudie oor die fokusteks van die week is soos gewoonlik baie noukeurig, keurig versorg en goed deurdag. My kommentaar is ‘n klompie los gedagtes wat by my...

read more