{ARGIEF}

Month: April 2010

Prof Danie du Toit: Terugblik

Dit het my lank geneem om by prof Danie uit te kom. Miskien tel twee dekades se siekebesoek in ‘n gemeente meer teen ‘n mens as wat jy dink. Ek sukkel, noudat dit nie meer van my “verwag” word nie, om by siek mense uit te kom! Die ontmoeting was ontstellend - om...

read more

Here ek bid vir ons land

Iemand vra my vandag om  'n gebed vir Suid Afrika  te skryf. In 'n tyd waar emosies dreig om hand uit te ruk, het ons Christelike leiding nodig!  In 'n land, waar mense nie meer na mekaar luister nie en waar emosionele opsweping hoogty vier -  Mag die Here ons met sy...

read more

Ons Godsbeeld tussen Vrydag en Sondag

Wanneer ek verder nadink oor die ongemaklike stilte tussen Vrydag en Sondag (sien http://www.communitas.co.za/index.php/blogs/300-tussen-in/1920-tussen-vrydag-en-sondag) kom daar vir my veral drie relevante temas na vore. Ek wil suggereer dat die manier waarop...

read more

Sunday’s Coming

Luister gerus na Tony Campolo se beroemde preek "Sunday's  coming" en dankie vir Johan van der Merwe van George wat die skakel op sy Facebook gegee het.

read more

Thom familie vier Paasfees met Musiek

Kyk gerus hier na Jaco en Elmien Thom van die Paarl se familie-konsert op Paasfees 2010: As jy op Facebook is kan jy gerus 'n vriend word van Communitas op Facebook en so gereeld om hoogte gehou word van wat onder die Communitas vriende gebeur.

read more

Tussen Vrydag en Sondag

Dis asof ek vanoggend (Paassondag) net nie gereed was vir die gelui van die Paasklokke en die sing van die halleluja kore nie.  Ek kan net nie wegkom van die ongemaklike stilte tussen Vrydag en Sondag nie. Ek kan nou sien dat dit 'n stilte is wat al van voor Saterdag...

read more

Medemenslikheidswerk onder Christene

Die vrug van humane Christene In Afrika verander die Christelike godsdiens mense se harte. Dit bring geestelike transformasie. Die wedergeboorte is werklik. Ons leef in 'n wonderlike tyd. Daar is ‘n nuwe entoesiasme vir geestelike diepte in die Christelike geloof. 'n...

read more