{ARGIEF}

Month: July 2010

Saterdag 10 Julie Sokker en vreemdelinge

Vanoggend se koerant het ons met teenstrydige opskrifte begroet. Aan die een kant was daar die vreugde en euforie van die wêreldbeker eindstryd wat wag. SA het haar arms vir die wêreld oopgemaak en alle aanduidings is dat dit `n reuse sukses was. Die stories wat na...

read more

Flip Theron – Woordkunstenaar

Terugblik: Prof Flip Theron

Daar is heelwat onthou-gesprekke met prof Flip. Ons het mekaar op nuwe maniere leer ken die afgelope drie jaar – as bure, as vriende. Ons het maklik oor die lewe, sommer die alledaagse dinge, met mekaar gepraat. Oor die mooi en die voorregte van die lewe, veral as hy van sy gebruiklike tennismiddae teruggekeer het en ons paaie het gekruis. Oor ons gedeelde liefde vir George en die Wildernis-omgewing, waar ons albei grootgeword het. Soms ook oor ons kinders, meer dikwels oor rugby, en as dit moes, ook oor die teologie en sy ongemak met sekere nuwe tendense.

Prof Flip was ‘n man van woorde. ‘n Woordkunstenaar. Hy kon met woorde die helderste “teologiese prentjies” teken. Die laaste tyd het een van sy vele uitdrukkings in die klas destyds, herhaaldelik by my opgekom: “Menere, as God Hom openbaar is dit of verruklik of verskriklik!” Ek het Woensdagmiddag net voor hy sou sterf, in die hospitaal weer daaraan gedink …

Ek het sy humor geniet: Iemand het hom eendag gevra of ‘n mens ‘n preek vir dieselfde gehoor ‘n tweede en derde keer kan preek, waarop hy ja gesê het, maar net as dit moet. Op ‘n volgende vraag of ‘n mens nie bang moet wees dat die gemeente dit sal herken nie, het hy geantwoord: My vrees sal nie wees dat hulle dit herken nie, maar dat hulle dit nié sal herken nie!”

Hy het nie geskroom om te wys waarvoor hy staan nie. Soms het hy vriende gemaak, ander kere “vyande”, maar hy was altyd bereid om met uiterste integriteit sy teologiese hart te ontbloot!

read more

God at street level

Henk de RoestProtestant Theological University, Leiden A pastor tells, and I quote:  ‘She brings up a present that she got from me and has given to someone else since she considered it a good thing to do so. A little cross that she had asked for earlier, while she...

read more

But can we call it Church?

ERIK BORGMAN1. ‘Being Surprised by God’ is a fundamental aspect of the Christian understanding of history. With a title of a book-length interview with Edward Schillebeeckx: ‘God is New Each Moment’. The documents of the Second Vatican Council give as background: The...

read more

Congregational development in folk church parishes

Erling BirkedalMF Norwegian School of TheologyErling.birkedal@mf.no   Introduction – the contextThe context is the Church of Norway, a folk Church where more than 80 percent of the population is member. Norwegian School of Theology runs a three year congregational...

read more