{ARGIEF}

Month: December 2010

Sondag 5 Desember :Advent

Die afgelope week is ek gevra om deel te neem aam `n radioprogram waar daar gedebatteer is of ons hoegenaamd nog Kersfees moet vier. Daar is dan te veel heidense gebruike! My antwoord is die volgende: Kersfees soos ons dit oor eeue vier is die resultaat van eeue se...

read more

Gebed vir besige mense

'n Mooi gebed vir besige menseHere, ons het 'n moeë generasie geword!Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme, moeg vir mense. Ons het veral moeg geword om alles altyd reg te doen. Om aanvaarbaar te wees, voel ons ons móét te alle tye: Suksesvol, begaafd en finansieel...

read more

Verhale van Hoop vir Advent

Advent is die Seisoen van Verwagting en Afwagting. Ons is in gespanne verwagting op die koms van die Koning. Ons gaan hierdie seisoen van Hoop soos die afgelope 3 jaar met oorgawe vier op www.communitas.co.za.  Kyk gerus by die Preekstudies blog na preke wat...

read more