{ARGIEF}

Month: March 2012

April 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste

APRIL 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS TWEEDE WEEK IN PAASTYD 15 April Psalm 133 Eensgesindheid onder broers... hoe goed, hoe mooi Ysbreker Hoe los julle gewoonlik julle meningsverskille in die familie op? Lof en Aanbidding...

read more

Maandag 26 Maart: Nog oor wonderwerke

Die rubriek in DB oor wonderwerke het nogal reaksie tot gevolg gehad. Gaan loer gerus in by http://www.romereports.com/palio/the-67-miracles-of-lourdes-english-1605.html en lees oor die 67 wonderwerke (uit die 8000 aansprake) van Lourdes wat na intensiewe studie deur...

read more

Verder Geluister: Joh 12:20-33

25 Maart 2012 ~ Vyfde Sondag in Lydenstyd ~ Joh 12:20-33 In die preekstudie van Jan Cloete oor hierdie gedeelte sluit hy veral aan by verse 27-30 wat verband hou met Jesus se diepe ontsteltenis oor wat nou vir Hom op die lydensweg voorlê. Hy begin die preekstudie met...

read more

Ouerskap of opvoeding?

Ouerskap gaan oor goeie verhoudings.
Miskien is deel van ons probleem oor positiewe ouerskap juis die term “ouerskap”. Die term plaas al die interaksie wat daar is tussen ouer en kind outomaties as iets van die ouer na die kind. Ouerskap is daarom alleen die verantwoordelikheid van die ouer(s).
Ek wonder of ’n beter term nie “opvoeding” is nie.

read more

Nagmaal verduidelik aan kinders.

Hoe praat ek met my kind oor die nagmaal? Verskeie kere vra jeugleiers raad en leiding oor hoe om ouers te help om met hulle kinders oor die nagmaal te praat. Onder die afdeling Familiebedeining by die Jeug & Familie taakspan het ek gewerk aan n uitdeelstuk wat...

read more

Verder Geluister: Ef 2:1-10

18 Maart 2012 ~ Vierde Sondag in Lydenstyd ~ Ef 2:1-10 Meryl Streep het onlangs die Oscar vir die haar spel in Iron Lady gekry waarin sy Margaret Thatcher uitgebeeld het. En het sy nie uitstekende spel gelewer nie. Sy verdien daardie toekenning oor en oor. Dit is...

read more

Is Positiewe Ouerskap negatief?

Kommentaar op ‘n artikel in een van ons Christelike tydskrifte?

In een van die nuutste Christelike tydskrifte op die rak skryf een van die voorste ouerskap-kenners se man die volgende paar sinne en ek haal aan: “Ek en (sy vrou se naam) is nie mal oor “positiewe ouerskap” nie. Dit is nou die skool van kinderopvoeding wat aanbeveel dat kinders nie vir verkeerde gedrag gestraf moet word nie en nooit die woord “nee” moet beleef nie. Ek weet dit klink onsinnig maar baie Christen-ouers volg hierdie benadering. ’n Mens sou reken Christene weet dat ons kinders (net soos ons) in sonde gebore is en dat verkeerde gedrag konsekwent gestraf moet word, terwyl regte gedrag soms beloon kan word. Die woord nee het nog nooit iemand se gees geknak nie en ’n rebelse kind behoort hom of haar teen ferm grense en ernstige gevolge vas te loop. Dit is hoe God met sy kinders werk.”

read more