{ARGIEF}

Month: May 2012

Toerusting & Kampe 2012

EGPAREKAMP Emosionele Intelligensie 19-21 Oktober 2012Emosionele Intelligensie met Pieter van JaarsveldKontak Esther Blackaller - Kantoor vir VrouelidmateTel: 021 808 9060 of ngkvroue@sunc.ac.za

read more

Vroue is soos pragtige bosse blomme

Amanda Kruger-van Deventer gesels in die volgende 3 Interaksies met ons oor hoe ons as vroue ander vroue kan dra en ondersteun … Die skoonheid van 'n roos kom tot volle prag deur die bystand van haar gesonde groen blare. Die blare van 'n roosboom is soos die hart en...

read more

Woensdag 2 Mei: Swart of wit standpunte

Die teoloog NT Wright het tereg opgemerk dat daar in om die kerk vandag twee groot storms woed. Aan die een kant is daar regse fundamentalisme en aan die ander kant is daar vrysinnige liberalisme. Dit is asof sommige wil beweer dat daar net nie meer plek is vir enige...

read more