{ARGIEF}

Month: May 2012

Verder geluister: Psalm 93

Vir baie lank was Hemelvaart die Kerklike fees wat die minste aandag getrek het.  ‘n Groot rede hiervoor is ons ongemak met  die hemel en die bo-natuurlike wyse waarop Jesus opgevaar het na die hemel. Vir ons modern lewensingesteldheid is hier ‘n hele aantal...

read more

Is kerklik gemeentelike bediening uitgedien?

Die vinnigste groeiende religieuse groep in die Verenigde State van Amerika is  die kategorie wat verklaar dat hulle geen denominasionele verbinding meer het nie. Is effektiewe kerklike bediening nog moontlik? Ek lees in die Time-Magazine van 12 Maart 2012 dat...

read more

Theological turn in Youth ministry

Andy Root and Kenda Creasy Dean In discussion about the phenomenon of spiritual Youth claiming to be Christian based on a Moralistic Therapeutic Deism Opening deur Dekaan.mp3 - Nico Koopman - 8.3 MB Identity.mp3 - Andy Root - 28.8 MB Theological Discernment.mp3 - Andy...

read more

Verder geluister: Joh 15:9-17

13 Mei 2012 ~ Sesde Sondag na Pase ~ Joh 15:9-17 ~ Verder geluister  Ek probeer die teks lees asof ek dit vir die eerste keer lees; soos iemand wat nog ‘n nuusberig in die Koerant lees – so tussen al die ander berigte van die week. Ek kan nie anders as om...

read more

Sondag 6 Mei : Zimbabwe die NGK en ons toekoms

Sondagaand Ek sit op die vliegtuig terug van Harare na Johannesburg en dink diep oor my ervarings van die afgelope naweek. Ek het die honderd-jarige viering van die CCAP Harare (Church of Central Africa Presbyterian) bygewoon. 'n Eeu gelede is die kerk gestig nadat 'n...

read more

EMOSIONELE INTELLIGENSIE: GELUKSVIRUS!!

Wat dink jy was die no 1 toe aan mense, in verskeie lande, gevra is wat hulle die meeste begeer? Lang lewe, mooi huis, Mercedes……..? No 1  was om gelukkig te wees!! Goeie keuse! Navorsing wys dat gelukkige mense langer lewe, ander hou meer van hulle, hulle trou...

read more

Om te vlieg waneer jy onder sement is

“Dominee, die gemeente is onder sement!” Die ouderling aan die ander kant van die foon is baie ontsteld.  En tereg ook.  Drie van die gemeente se gesinne wat die hardste in Dullstroom-Emtotweni werk, het in 'n ongeluk seergekry.  Hulle was oppad...

read more