{ARGIEF}

Kampe

EGPAREKAMP 18-20 OKTOBER 2013

Tema: Emosionele Intelligensie in die suksesvolle gesin Aanbieder: Dr Pieter van Jaarsveld Waar: Bettysbaai Oord, Bettysbaai Prys: R1 100 per egpaar Skakel Esther by 021 808 9060 of e: estherb@sun.ac.za EMOSIONELE INTELLIGENSIE IN DIE SUKSESVOLLE GESIN  Emosionele...

read more

Toerusting & Kampe 2012

EGPAREKAMP Emosionele Intelligensie 19-21 Oktober 2012Emosionele Intelligensie met Pieter van JaarsveldKontak Esther Blackaller - Kantoor vir VrouelidmateTel: 021 808 9060 of ngkvroue@sunc.ac.za

read more

Emosionele Intelligensie

Onderwerp: Emosionele Intelligensie:  Jou Geluksvirus! Kom leer hoe emosionele intelligensie jou daaglikse geluk beïnvloed. Leer hoe jy tegnieke kan gebruik om negatiwiteit, woede en minderwaardigheid te oorbrug. Die kamp word op versoek herhaal.  Dit is in...

read more

Skitterende verhoudings

Onderwerp: Ontwikkel jou Skitterende Self. Weet jy wat is jou lewensdoel.  Leer leef betekenisvol en gebalanseerd. Onderwerp:  Skitterende verhoudings- dit is moontlik! Verstaan jouself en ander beter en word al meer die unieke jy! Ons bestudeer die vars...

read more