{ARGIEF}

Month: April 2015

Calvinia

deur Chrissie Thorne As daar een ding is wat 'n gemeente bewusmaak van hulle doel op aarde, is dit korttermynuitreike. Die gemeentes raak bewus van ons “behoort aan mekaar” tot wat is ons verantwoordelikheid teenoor die Here se groot opdrag. Die nood in die wêreld...

read more

Eva se gebed draai in Oos-Londen

NG Moedergemeente, se Jaarlikse tee-uitreik vir al ons huiswerkers. Dit was weer tyd vir ons gebruiklike tee vir ons huiswerkers – alombekend as Madam and Eve. Ons het hierdie jaar besluit om vir die dames ‘n regte “High Tea” te gee by Basil, ‘n plaaslike “Coffee...

read more

Oggend seminaar oor Missionale Teologie    

 Die Toekoms van Missionale Teologie Prof Darrell Guder   30 April 2015 Hierdie oggendseminaar gaan oor die Toekoms van Missionale Teologie in die lig van die WRK en die NGK se onlangse beleidstukke oor missionale ekklesiologie. Die seminaar is ‘n opvolg van die...

read more

April en Mei 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Paassondag en die week daarna 5 April Markus 16:1-8 Die Sondagmôre Ysbreker Wat is die aangenaamste verrassing wat jy onthou en graag vir mense vertel? Lof en aanbidding Met Opstandingsondag breek die lof deur. Ons Here...

read more