Oor die skrywer
- Dr Braam Hanekom is deeltydse leraar van die NG Gemeente Stellenberg
- Hy is ook verbonde aan die Kantoor vir Gemeente-Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS) wat `n gesamentlike aksie van die NGK (Wes- en Suid-Kaapland) en die VGK (Kaapland) is.
- Hy is ook in Oktober 2007 verkies tot moderator van die NG Sinode van Wes- en Suid-Kaapland.
- Hy is aktief betrokke by leierskapsontwikkeling
- Hy is ook die skrywer van die volgende boeke:
- Hoe leer ons kinders glo (Lux Verbi.BM)
- Leading children to God (vertaling) (Lux Verbi.BM)
- Man met Balans (Bekroon as beste Christelike dagboek CBSA 2001) (Lux Verbi.BM)
- Die kuns om geleenthede raak te sien (Lux Verbi.BM)
- Leef jou Geloof (CUM)
- Gebede wat leiers bid (Lux Verbi.BM)
- ‘n Lewe met Perspektief (CUM)