{ARGIEF}

admin

Ons Vader wat in die hemel is

Tema:  Die Onse Vader-gebed in Matteus 6:5-15 Die Onse Vader verwoord die daaglikse stryd van elke gelowige tussen die koninkryk van God en dié van die Satan.  Die gruwels van die lewe waaraan ons elke dag blootgestel word, is die konteks waarbinne die Onse Vader...

read more

Nog gedagtes 1 Sam 17

Dawid en Goliat se verhaal vat aan mens se lyf as jyself rug teen die muur staan. Jy’t kanker wat in jou groei; twee van jou kinders is in ‘n oogwenk in ‘n gru ongeluk dood; jy’t skielik, sonder waarskuwing, jou werk verloor, met hope onnodige skuld wat jou op alle...

read more

Gesamentlike Ringstoer – Tulbagh

Die geleentheid het opgeduik om met genadegeld iets te doen in die Ring. Ons dink toe aan alles wat in die onderskeie gemeentes aan die gang is en hoe ons iets saam kan aanpak. Dis toe dat die idee opduik om eerder iets saam met die VGK aan te pak. Maar wat? Ons is geografies nie so na aan mekaar dat ons saam in een of twee dorpe ‘n sopkombuis of iets dergliks kan aanpak nie. Tog is daar al soveel saam ervaar; die retreats, konferensie by Goudini, gesamentlike Ringsitting, ens. Met al die moratoruims en ander invloede in die lug besluit ons op ‘n toer. ‘n Toer wat sommer gaan oor gedeelte ervarings, kuier en gewoon net algemene tyd in mekaar se geselskap. Tyd anderkant agendas en onpersoonlike standpunte. Siedaar ‘n heerlike toer ontsluit!

read more

American Society of Missiology 2009 Kongres

Die American Society of Missiology (http://www.asmweb.org) se 2009 kongres vind hierdie komende naweek, 19-21 Junie, in Chicago plaas.  Die tema hierdie jaar is "Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America:  The Challenge to Missiology"....

read more

Tweede Gedagtes: 1 Sam 17:54-18:5 & 18:10-16

Sondag 21 Junie 2009Tweede Sondag in Koninkrykstyd Ek het Danie van Zyl se preekstudie oor die teks van die week met instemming gelees. Dit gaan hierdie week oor die verhaal van Dawid se opgang (verlede week het ons gekyk na sy salwing – 1 Sam 15:34-16:13) wat fokus...

read more

GEESTELIKE LEIERS… en die FILTER VAN MIN TYD

Hoe oordeel jy of jy en die geloofsgemeenskap met die regte goed besig is? Vra die vraag: Sê nou maar ons het net een maand om te leef. Dertig dae. Wat sal ons anders doen? Wat sal ons meer doen? Wat sal ons beter doen? Wat sal ons los? Gedurende Pinkster het ek met...

read more