{ARGIEF}

By William T. Cavanaugh.
Eerdmans. 2008
ISBN: 978-0-8028-4561-0

$12

Kort resensie deur Coenie Burger

 

Daar verskyn al hoe meer boeke wat krities kyk na die manier waarop die Westerse Kerk en Christene ingekoop het in die Weste se vryemark-denke en verbruikersingesteldheid. Hierdie boek bevat vier opstelle waarin Cavanaugh kyk na vier temas rondom die Westerse ekonomiese denke nl vryemark-denke, die verbruikersingesteldheid, globalisasie en die idee van skaarste.

In elke hoofstuk verduidelik hy eers die konsep en die gangbare ekonomiese denke daaroor. Daarna kyk hy na probleme en kompleksiteite wat deur die praktyk veroorsaak word en uiteindelik stel hy ‘n paar kritiese vrae vanuit die Christelike tradisie.


Should Christians be for or against the free market? For or against globalization? How are we to live in a world of scarcity? William Cavanaugh uses Christian resources to incisively address basic economic matters — the free market, consumer culture, globalization, and scarcity — arguing that we should not just accept these as givens but should instead change the terms of the debate.

Among other things, Cavanaugh discusses how God, in the Eucharist, forms us to consume and be consumed rightly. Examining pathologies of desire in contemporary “free market” economies, Being Consumed puts forth a positive and inspiring vision of how the body of Christ can engage in economic alternatives. At every turn, Cavanaugh illustrates his theological analysis with concrete examples of Christian economic practices. (Eerdmans website)