{ARGIEF}

admin

Verhale van hoop uit die platteland

Ons het by Cedarberg 2009 verskeie gesprekke gehad oor plattelandse gemeentes en die unieke gawes van hierdie gemeentes wat gevier moet word. Te dikwels word daar net negatief oor plattelandse gemeentes gepraat. Dit skep 'n onnodige negatiewe selfbeeld en perspesie...

read more

Belhar en die Holocaust Museum

Die fokus van hoofstroom nuus hierdie week in Amerika was, en is steeds, die geweldsdaad in die Holocaust Museum (waarin 'n sekuriteitsbeampte gesterf het), en wat volgens alle tekens gemotiveer was deur 'n verregse ekstremis se haat teenoor Jode en swartmense.  Dit...

read more

Tweede gedagtes 1 Sam 16

‘n Storie oor die Nuwe Koers wat God met sy mense lank gelede ingeslaan het—die Koers [Koninkryk] waarin Hy nog altyd regeer en die enigste Een in beheer is; die Koers wat op die ou einde, hoewel baie vreemd, die enigste sin is. * Ons hoor onder meer dis ‘n Nuwe Lewe...

read more

Jan da’ in Bethesda.

Ouds. Jan v. Alleman het 'n slag 'n vakansie beplan. Na Bethesda wou hy nou die pad graag vat. Hy kry egter nie die bekende bad - maar wel 'n vrou wat sy gedagtes hou ... Soos alleman? Besoek aan die Uilhuis, Nieu Bethesda 1. Die meermin in die groot Karoo nooi ons...

read more

Cedarberg 2009 in Klank

Cedarberg 2009 se voordragte kan hier gehoor word Coenie Burger se tema was 'n Bybelse perspektief op Hoop Judy Mouton (Bugermeester van Cedarberg) en Paul Jordaan sakeleier praat oor Die kerk se rol in die gemeenskap     Lorette du Preez lewer 'n getuienis oor haar...

read more

Twitter transformeer debat in dialoog

Net so verbaas soos die Israeliete was oor die brood uit die hemel (Eks 16), so is sommige vandag nog verbaas oor die mikro-gesprekke van Twitter.  Dit is nou as mense enigsins weet van die bestaan van Twitter, darem al sedert 2006 met ons (Jack Dorsey)!  En waar die...

read more