Cedarberg 2009 se voordragte kan hier gehoor word
Coenie Burger se tema was ‘n Bybelse perspektief op Hoop | |
Judy Mouton (Bugermeester van Cedarberg) en Paul Jordaan sakeleier praat oor Die kerk se rol in die gemeenskap
|
|
Lorette du Preez lewer ‘n getuienis oor haar man se dramatiese genesing en die pad wat die Here met hulle geloop het
|