21 April 2013: Vierde Sondag van Paastyd - Goeie Herdersondag: Openbaring 7:9-17 In die aktualisering van die gedeelte moet op 'n paar sake gelet word. Eerstens waar dit in Openbaring se vertelling inpas, tweedens hoedat dit dien as troos vir die lesers daarvan en...
Verder Geluister: Openbaring 5:11-14
14 April 2013 ~ Derde Sondag van Paastyd ~ Openbaring 5:11-14 Openbaring 5 is een van dié belangrikste Christologiese tekste in die Nuwe Testament. Dit gee 'n besondere blik op die heilswerk van Jesus (Hy is die Lam wat geslag is), wie Hy waarlik is (die Een wat saam...
Verder Geluister: Openbaring 1:4-8
7 April 2013 ~ Tweede Sondag van Paastyd ~ Openbaring 1:4-8 Vir die volgende 5 Sondae word daar uit die Leesrooster oor Openbaring gepreek. Dit sal dus goed wees indien die prediker ʼn inleiding kan gee oor Openbaring en die hoorders kan begelei om die boek beter te...
Verder Geluister: Paasfees ~ Sondag 31 Maart 2013 ~ Joh 20:1-18
Paasfees ~ Sondag 31 Maart 2013 ~ Joh 20:1-18 Dit kan hartseer wees oor die dood van Jesus, dit kan skok wees oor die feit dat Sy liggaam nie in die graf is nie, dit kan ontsteltenis wees oor die moontlikheid dat Sy liggaam gesteel is, maar Maria herken Hom nie. Sy...
Verder Geluister; Joh 18:1–19:42 Goeie Vrydag 29 Maart 2013
Goeie Vrydag ~ 29 Maart 2013 ~ Joh 18:1–19:42 Die afgelope naweek het die Wes-Kaap se Stormers duidelik 80 minute rugby teen die Brumbies gespeel, en só die wedstryd oortuigend gewen. As ondersteuners het ons al baie keer gekla dat hulle juis nie al hul...
Verder Geluister: Fil 2:5-11
24 Maart 2013 ~ Sesde Sondag in Lydenstyd - Palmsondag ~ Fil 2:5-11 Die bekeerde gevangene is steeds in ‘n proses van rehabilitasie, vertel hoe bang hy op ‘n stadium in die tronk was dat sy mede-gevangenes hom liggaamlike leed sou aandoen. Sy groot behoefte...
Verder Geluister: Filippense 3:4b-14 ~ Gevra – ‘n Nuwe kultuur/waardestelsel
17 Maart 2013 ~ Vyfde Sondag in Lydenstyd: Filippense 3:4b-14 ~ Gevra: ‘n Nuwe kultuur/waardestelsel Waarde- en doelgerig teenoor volk- en selfgerig.Meeste mense het oogklappe van vooroordeel en stereotipering. Die opmerking oor die Calvinistiese...
Verder Geluister: 2 Kor 5:16-21 ~ Versoening
10 Maart 2013 ~ Vierdie Sondag in Lydenstyd: 2 Kor 5:16-21 Versoening behoort deur ons geleef en deur ander beleef te word. Leon Wessels, ’n gewese menseregtekommissaris, het gesê die begrip versoening is “moeg en oorwerk”. Suid-Afrikaners moet volgens hom nie meer...
Verder Geluister: 1Kor 10:1-13 ~ “Vryheid van” na “Vryheid om”
3 Maart 2013 ~ Derde Sondag in Lydenstyd ~ “Vryheid ván” na “vryheid óm”: 1 Korinthiërs 10:1-13 Navolgers van Christus is bereid om vir vryheid hul gemak en aansien op te offer. Paulus help ons om vryheid reg te verstaan, dit gaan nie net oor ‘n “vryheid ván”...
Verder Geluister: Fil 3:17-4:1
Tweede Sondag in Lydenstyd ~ 24 Februarie 2013 Filippense 3:17-4:1 Wat ʼn week in die nuus! Anene Booysen se grusame verkragting in Bredasdorp word geëggo met die begin van ʼn ontluikende drama in Pretoria. Reeva Steenkamp se verhaal moet nog ontvou, maar die...