{ARGIEF}

Spiritualiteit

‘n Paasgebed

  Die Duitse filosoof Eugen Rosenstock-Huessy het die volgende gebed oor die vryheid van Christene geskryf. Die vryheid wat gekom het deur die opstanding van Christus !   Here dankie dat ek vry is.   U was gevange en U is vry, en ek is saam met U vry van alle benouing...

read more

Liturgie vir die Herwinning van Hoop

  Oomblik van stilte en rus… Ons dink aan die familie van me Nomzoxolo Dziba skoolhoof van Kruispad wat Maandag vermoor is en alle onderwysers in ons streek wat onder soveel druk moet werk...Bid vir onderwysers en polisiemanne en vroue wat jy ken LITURG:  Vriende in...

read more

Dubbele beweging van die Liturgie

Prof Paul Post van Tilburg het by Comunitas 'n voordrag gelewer oor die Dubbele beweging van die Liturgie. Kyk na die Power Point (20meg) terwyl u luister na die voordrag. (6 meg) Frederick Marais het ook hieroor kommentaar gelewer op sy blog Padlangs met gemeentes ...

read more

Jesus se onverhoorde lydens-gebed.

Lydenstyd is ‘n tyd waneer ek meer as normaalweg bewus is van my eie broosheid en nietigheid. Dit is juis die bewustheid van my eie onvolmaaktheid dat ek die oorwinning van die opstanding na lydenstyd met soveel vreugde kan vier. Verskeie gebeure rondom my, het my die...

read more

TRANSFORMATION FOR LEADERS

I was reading Timothy Geoffrion's new book, The Spirit-Led Leader, where at the end he talks about hearing a lecture on shame that changed his life. The teacher talked about shame being different from guilt. Guilt is the result of wrongdoing about what we have done....

read more

Jou spiritualiteitstyl beïnvloed jou gebedslewe

As daar een saak is waaroor mense maklik krities raak, is dit dat ander mense nie die Here op “die spesifieke manier waaraan ons” gewoond geraak het aanbid nie. Maar hoekom bid ons op verskillende maniere ? Hoekom is daar gelowiges wat in een gemeente is, maar...

read more

Liturgie van die braambos

Anthony Robinson skryf in sy boek Transforming Congregational Culture (Eerdemans 2003) dat een van die uitdagings wat gemeentes in die gesig staar is om te skuif van “from democracy to discernment…” Na afloop van die Algemene Sinode in Hartenbos moet ‘n mens sê AMEN...

read more

‘n Gebed vir ons land – Ben Marais

Met die afgelope naweek se geskiedkundige gebeure in Suid-Afrika, is dit  met onsekerheid  dat baie gelowiges vandag wonder oor,  die  toekomstige stabiliteit en vreedsaamheid  in ons land. Mense  is onseker oor wat op ons en op Suid-Afrika  wag .........“Wat moet ons...

read more