{ARGIEF}

Anthony Robinson skryf in sy boek Transforming Congregational Culture (Eerdemans 2003) dat een van die uitdagings wat gemeentes in die gesig staar is om te skuif van “from democracy to discernment…” Na afloop van die Algemene Sinode in Hartenbos moet ‘n mens sê AMEN  Ek wil graag ‘n paar opmerkings maak oor wat ek geleer het help om ‘n konteks te skep waarbinne die wil van God beter gesoek word wanneer ons besluite neem in die gemeente.

Laai die volledige artikel hier af.