{ARGIEF}

Month: February 2009

Ons roeping

Ferdinand, ook van my kant: Dankie vir jou blank eerlikheid. My ervaring het my geleer dat 'n baie groot groep predikante [groter as wat ons dink] presies op die plek is waar jy is. Miskien het jy glad nie nodig wat ek nou gaan sê nie, maar ek weet God kan dit dalk op...

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en Liturgie

Om in 'n bitter koue, sneeu bedekte Minnesota deur Vusi Mahlasela met eg Suid-Afrikaanse township folk, blues en soul musiek getrakteer te word is al klaar genoeg om jou siek van verlange huis toe te maak.  Maar as iemand jou nog boonop tydens die agterna ontmoeting...

read more

Ons wonder verder oor ons roeping!

Ferdinand Ek dink dit is belangrik dat ons eerlik met mekaar hieroor kan praat. Dankie vir jou vrymoedigheid- jy help ons almal wat met die goed sukkel maar nie woorde het en dalk nie eerlik is met onsself nie. Jy praat van die ontnugtering in jouself- jy blameer nie...

read more

Ek wonder al meer oor my roeping

Ja, F! Ek is 53 en het 12 jaar oor om my roeping as predikantuit te leef en wil graag al meer en meer met die hart van my roeping besig wees. En ek moet sê dat ek al meer ontnugter raak oor hoe ek my roeping in die verlede uitgeleef het: al meer besig, voller...

read more

Gratis Leierskap E-Boek

Om deur al die miljoene blogs oor leierskap te sif, is 'n uitdagende poging.   Exponential Network se mense het gaan kyk watter blogs is na hulle mening van die beste, en dit saamgetrek in 'n gratis E-boek Leadership Learnings from Bloggers.   Die skakel is hier  ...

read more

Wanneer gebed die gemeente-kultuur verander

Wanneer gebed die gemeente-kultuur verander leiers wat lewe in onmag lewe in afhanklikheid van die Gees: Gebedskonferensie Febr 2009 StellenbergFrederick Marais Ek was nie ‘n dag in die eerste gemeente nie, toe ek die oproep kry:  Dominee ek bid nie (ek sou later...

read more