{ARGIEF}

Om deur al die miljoene blogs oor leierskap te sif, is ‘n uitdagende poging.

 

Exponential Network se mense het gaan kyk watter blogs is na hulle mening van die beste, en dit saamgetrek in ‘n gratis E-boek Leadership Learnings from Bloggers.

 

Die skakel is hier

 

Geniet dit, en as jy weet van blogs wat jou help, gee dit asseblief vir my deur sodat ons dit kan plaas om mekaar te help.