{ARGIEF}

Month: February 2009

Stephoscope

Die proram het maklik afgelaai en die clip het baie vlot vertoon- nou kan ons begin om met video clips te kommunikeer op die webblad- uitstekend Dankie Chris

read more

Predikers hierdie naweek

Nadat ek die week saam met vier Bybelstudie-groepe op verskillende tye na Markus se weergawe van Jesus se verheerliking op die berg geluister het, het die volgende my hart vasgevat: Mense, soos Johannes en Petrus en Jakobus, mense soos ons, wat in die...

read more

Kontemplatiewe gebed

KONTEMPLATIEWE GEBED(samevatting)   MOONTLIKE ELEMENTE VAN TYD MET GOD lectio (lees)meditatio (laat intrek)oratio (praat met God)contemplatio (rus in God)Dit het drie implikasies:• Meditasie en kontemplasie is verskillend. In meditasie gaan dit oor stil word met...

read more

‘n Volledige Stiltetyd

’N VOLLEDIGE STILTETYD Rig jouself in 1. Sorg dat jy ’n plek het waar jy elke dag ongesteurd op jou eie kan wees met die Here.2. Besluit hoeveel tyd jy opsy sit om van al die ander dinge te vergeet. Luisterende Bybellees 1. Ontspan en raak rustig.2. Vra die HERE om...

read more

Leraars wat hulle afsonder in gebed

‘n Getuienis.1. Ons as leraars staan in ‘n baie emosionele bediening. Om met mense elke dag te werk en te bedien vrae baie en is baie emosioneel dreinerend.  Tog is dit baie dieselfde emosies wat die dissipels beleef het toe Jesus vir hulle sê om die mense te voed wat...

read more

Ook nog geluister na Mrk 9:2-9

U Woorde uit Mrk 9 2-8, gee ons ‘n baie klein menslike kykie in u binneste, Here; hoe U aan’t werk is vir ons en u hele skepping. Baie dankie vir die onbegryplike voorreg! Ons kom agter u werke is totaal bo-menslik werke; dis dan ‘n total selfopofferende kruis-pad in...

read more

Ook geluister na Mrk 9:2-9

U Woorde uit Mrk 9 2-8, gee ons ‘n baie klein menslike kykie in u binneste, Here; hoe U aan’t werk is vir ons en u hele skepping. Baie dankie vir die onbegryplike voorreg! Ons kom agter u werke is totaal bo-menslik werke; dis dan ‘n total selfopofferende kruis-pad in...

read more