{ARGIEF}

Month: October 2010

Ysbrekers

PUNTE VIR MYSELF Laat elkeen punte vir haarself neerskryf.  Stel vooraf ‘n lysie op sodat amal kan sien niemand word voorgetrek nie.  Elkeen wat oorkrabbetjies aan het, kry 3 punte. Elkeen wat wit skoene aan het, kry 3 punte. Elkeen wat Sondagaand in die...

read more

Kampterreine

Wenke Besoek altyd die kampterrein van jou keuse. Fotos op webblaaie bemark slegs die beste eienskappe.  Die ligging en omgewing is belangrik. Meeste terreine het webblaaie.  Verkry die nuutste inligting en kontaknommers Terreine gemerk met * is reeds...

read more

Woensdag 6 Oktober: Leierskap en vertroue

Dit word gesê dat vertroue en respek die valuta is waarmee leiers handel dryf. Toe loop ek die aanhaling van Henry Cloud raak wat my diep laat dink: : Vergifnis is verniet maar vertroue moet verdien word. Jy kan mense forseer en betaal om sekere dinge te doen, maar jy...

read more

Emosionele Intelligensie

Onderwerp: Emosionele Intelligensie:  Jou Geluksvirus! Kom leer hoe emosionele intelligensie jou daaglikse geluk beïnvloed. Leer hoe jy tegnieke kan gebruik om negatiwiteit, woede en minderwaardigheid te oorbrug. Die kamp word op versoek herhaal.  Dit is in...

read more

Skitterende verhoudings

Onderwerp: Ontwikkel jou Skitterende Self. Weet jy wat is jou lewensdoel.  Leer leef betekenisvol en gebalanseerd. Onderwerp:  Skitterende verhoudings- dit is moontlik! Verstaan jouself en ander beter en word al meer die unieke jy! Ons bestudeer die vars...

read more

Die Paassiklus: Geleentheid tot geestelike verdieping

Tuesday” “Shrove

o    Hierdie  dag is okend aan die Gereformeerde tradisie, maar kan die Paasvierings verryk

o    Tradisioneel word die huis skoongemaak van alle soetgoed om voor te berei vir die vas wat op As Woensdag begin

o    Gewoonlik word pannekoek of wafwls gebak en uitgedeel

As Woensdag

read more

Liturgiese Kleurgebruik

SWART: Die simbool van die dood.

Die liturgiese kleur van Goeie Vrydag.

BLOU: Die kleur van lug.

Simboliseer die hemel.

Kan ook gebruik word om Waarheid mee uit te beeld.

Beteken aanvaarding en is die liturgiese kleur van Advent.

read more

Kerkjaar simbole

WAT IS ADVENT?

Met Kersfees vier en verkondig ons dat ‘die Woord vlees geword en onder ons kom woon het’ (Joh 1:14). Advent is nie dieselfde as Kersfees nie, maar is ‘n tyd van verwagting en voorbereiding op die koms van Christus. Die woord Advent beteken ook letterlik ‘koms’.

As Christene vier ons nie die Adventstyd asof Christus nog nie gebore is nie, ons vier dit met die wete dat Christus gekruisig is en opgestaan het. Tog ervaar, vier en verkondig ons in dié tyd iets van die hoop waarmee Israel in donker en uitsiglose tye op die koms van die Messias gewag het.

read more