{ARGIEF}

Month: February 2013

Gemeentenuus: Pofadder

Vroue met Vlerke in Pofadder Hier op Pofadder is die “Vroue-met-Vlerke” redelik aan die bejaarde kant, met net hier en daar ‘n plooilose ou “engeltjie”. Tog is dit wonderlik om te ervaar hoe die Here talente, hande en gewillige harte gebruik in ons kleinerwordende...

read more

Gemeentenuus: Garies

GARIES se vroue is steeds 'n woelige klompie vroue wat die Vrouediens en gemeente dien deur al wat 'n bedrywigheid is. Soms is dit moeilik om alle datums te maak pas, maar gekom aan die einde van ons jaar, sien ons dat alles gedoen is en beplan ons vir die volgende...

read more

Gemeentenuus: Parow

Parow-vroue woel! Wat 'n wonderlike jaar was dit nie! As ons terugkyk, sal daar heelwat insidente wees wat nie altyd lekker of goed was nie, maar God was ons genadig en het ons elke dag deurgedra. Ons het gewonder wat kan ons met die tema “Vroue met Vlerke” moet maak....

read more

Gemeentenuus: Aurora

AURORA  Die mense van STOP (Stop Trafficking of People) het ons by ons afsluitingsvergadering van die jaar besoek. Omdat hierdie byeenkoms so tekenend is van die gehalte en aard van die byeenkomste van ons plaaslike bediening, begin ons graag hiermee. Die...

read more