{ARGIEF}

Year: 2013

Net híéroor het jy beheer …

Ons stap nou ‘n vinnige afdraend na die einde van die jaar toe en wie kan dit glo: nog ‘n jaar is besig met sy laaste spatsels ... Dit laat my weer onwillekeurig dink aan alles wat hierdie jaar ook in my lewe gebeur het. Daar was wonderlike tye en baie slegte tye. Tye...

read more

Willie Jonker Gedenklesing

ROME EN REFORMASIE: QUO VADIS RING VAN KAAP DIE GOEIE HOOP WILLIE JONKER-GEDENKLESING Die Ring van Kaap die Goeie Hoop bied die jaarlikse Willie Jonker–gedenklesing aan op Sondag 27 Oktober om 15:30 by die Cape Peninsula Reformed Church (Kloofstraat 55, reg langs...

read more

Algemene Sinode 2013

Die 15de Algemene Sinode van die NG Kerk vind vanjaar plaas in Port Elizabeth. Die Oos-Kaapse sinode is die gasheer-sinode en die Veremarksaal in die middestad is ingerig vir hierdie geleentheid. Ben du Toit skryf: “Van Sondagaand af, met die indrukwekkende...

read more