{ARGIEF}

Year: 2014

Vrouediens NGK KUILSRIVIER (Moedergemeente)

deur Wilna Kruger Ja, die “ou moeder” waak steeds oor haar kinders – van die jonges by Alta du Toit-skool tot die seniors by Huis De Kuilen;  en sommer nog die klompie tussen-in ook. By Alta du Toit-skool is baie behoeftes.  Met bydraes uit die gemeente kon ons...

read more

Oggend-tee op Herbertsdale

deur Kinnie Britz Ons hier op Herbertsdale het ‘n wonderlike oggend-tee gehad en ek deel dit graag. Die saal was baie mooi versier. Allerhande verskillende houers is   gebruik – grotes, kleintjies, krommes, skewes, met ore en sonder ore – baie mooi! Die blomme het...

read more

Oktober 2014 riglyne

Vir huiskerke en selgroepe met die fokustekste van die Leesrooster as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 5 Oktober Matt.21:33-46 Hy het sy seun na hulle toe gestuur Ysbreker Hou jy van ’n storie met ’n gelukkige einde of eerder ’n realistiese einde? Lof en...

read more

Familiebediening-kursus op Hartenbos

  FAMILIEBEDIENING – hoe werk dit?   Hoe werk familiebediening in gemeentes, in huishoudings, in skole en binne 'n missionêre bediening in ons gemeentes? Wérk dit? In Richard Olson en Joe Leonard se boek: “A new day for family Ministry” maak hulle die stelling dat ’n...

read more

KIX – 4de kwartaal 2014

Ons hier by Kix is baie opgewonde, want die Here het dit so beskik dat ons droom om Kix se arms so wyd as moontlik te strek op nog ’n manier waar geword het. Ons is dankbaar om te sê dat die NG Kerk en die VGK se kinderbedieninge nie-amptelik verenig het. Ons werk...

read more

September 2014 riglyne vir huiskerke en selgroepe

Met die fokustekste van die Leesrooster as basis Dertiende week in Koninkrykstyd 7 September Rom. 13:8-14 Soos volgelinge van die Here Jesus Christus Ysbreker Is jy op jou beste vroeg in die oggend of laat in die nag? Hoekom? Lof en aanbidding Kom tot rus by die Here....

read more

Wat gebeur as ‘n mens preek?

DIE PATOS VAN PREDIKING 'n Praktiese kursus oor die prediking 16-18 September 2014   Die vraag wat ons in hierdie kursus interesseer, is die vraag na die eie aard van die prediking. Wat gebeur as ʼn mens preek? Ons werk met die Woord van God, maar ons weet dat die...

read more

oueRSkAp in ‘n nUWe paKkiE

 ’n Nuwe tyd vra baie nuwe dinge, maar wat van Ouerskap? Hoe hanteer jy selfoon en internet gebruik in ’n nuwe generasie? Hoe beskerm jy jou kinders teen al die invloede in ’n tyd waar hulle toegang tot alles het? Hoe gee jy nie net vir jou kinders goeie waardes nie,...

read more