{ARGIEF}

Year: 2016

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more

Derde kwartaal 2016 – KIX-familie

Ons groet en verwelkom… Sharon Naudé het die afgelope 5 jaar as sekretaresse in die jeugkantoor gewerk. Sy bly steeds deel van die Communitas-span, maar sy skuif eersdaags na ‘n ander afdeling. Namens die KIX-familie, wil ek Sharon bedank vir haar harde werk en...

read more

Winterskool 2016 laat ons dink …

   Tuiste of nie?   Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van 'n Tuiste vir...

read more

Junie 2016 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Koninkrykstyd 29 Mei Lukas 7:1-10 Hy is dit werd... ek is nie werd nie Ysbreker Hoe voel jy gewoonlik wanneer mense voor jou mooi dinge oor jou sê?   Lof en aanbidding Loof die Here met liedere en...

read more

Spiritual Intelligence

SHIFT HAPPENS 2016 André Kilian het Brian Draper ontmoet kort nadat hy sy boek “Spiritual Intelligence, a new way of being” in 2011 gelees het. Hy skryf in our story : We had a soulful 2 hour conversation, sharing and connecting.  After that we regularly shared ideas...

read more

April Mei 2016 Riglyne vir Huiskerke en Selgroepe

Derde week in Paastyd 10 April Joh.21:1-19 U weet dat ek U liefhet, Here! Ysbreker Wat doen jy gewoonlik as jy ‘n bietjie wil ontspan en net wegkom van al die dinge wat jou so druk?   Lof en Aanbidding Die Here is in ons midde. Kom ons raak eers net stil en dink...

read more

Narratiewe Terapie Werkswinkel

David Epston, een van die vaders van Narratiewe Terapie, besoek Suid-Afrika in Junie en sal ‘n twee-dag werkswinkel in Somerset-Wes aanbied. Aangesien soveel dominees oor die jare blootstelling aan Narratiewe terapie gehad het, wil Elize Morkel dit graag dit vir...

read more