{ARGIEF}

`n Samelewing wat slim geraak het maar God verloor het, is soos `n supersoniese vliegtuig in volle vlug… sonder `n loods.
Ons praat maklik oor ander mense as hulle nie by is nie, maar God is altyd by.