Positiewe Ouerskap is ‘n ouerleidingsprogram vir ouers in gemeentes.Die kursus fokus doelbewus op die vestiging van ‘n deelnemende (in plaas van ‘n outokratiese of permissiewe) ouerskapstyl. Kommunikasievaardighede en dissipline word ook behandel. Besoek ook ons Blog oor Ouerskap om meer inligting oor die kursus te verkry.
Kontak Gielie Loubser by gielie@kaapkerk.co.za of Alta Marais om uit te vind wie in jou streek dit in julle gemeente kan kom aanbied by 021-882 9956 of 082 923 9010
Goeie dag Gielie. Kan ek dalk opgelei word om die ouerleidings program te kan aanbied? Ek is in Rustenburg en sou baie graag die program vir gemeentes hier bo wu bied. Ek doen ouerleiding seminare maar sal graag my kennis wil opknap.
Groete
Riekie