{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

GEBED IS OM GOD, WEER GOD TE MAAK IN JOU LEWE

Hi Quintus Ek en Bennie het so pas 'n gebedswerkswinkel wat by Ceres Moeder-gemeente aangebied is, bygewoon. Tydens die werkswinkel het ek weer teruggedink aan die keer toe jy ook vir ons die waarde van meditasie verduidelik het. Ek pas daardie beginsel gereeld toe,...

read more

Identiteitsvorming

Jannie soos wat jy weet het ek baie geleer by H Richard Nieburh- the resonsible self- oor die gevare van wat hy noem man-the-maker waar hoop geplaas word in die potensiaal wat oopgesluit is in mense. Ek dink dit kom baie na an wat Taylor the buffered self noem. Ek...

read more

Saam luister na God uit Rom 4

Vir die luister en verkondiging hierdie naweek, help dit my om in die skoene van Paulus te probeer klim en Rom 4 uit dié hoek oor te “vertel”. Onthou ek moet dit ook vir die kinders in die erediens liefs in ‘n storie [trouens eintlik God se manier van kommunikeer]...

read more

Preekstudies

Van my kant, wil ek graag dankie se vir al die medewerkers by die Leesroosterteks. Dit is so heerlik om julle bydrae, as aanvulling, tot die preekstudie te lees. Vars en aktueel. Ek geniet dit om die Leesrooster se teks elke week deur te werk. Soms, maar my gevoel,...

read more

Gebed kan gemeentekultuur verander

Dankie vir die nuwe perspektief. Ek het dieselfde in ons gemeente gevind. Gebed skep 'n ruimte waar God kan werk - gemeentelede is meer reg hiervoor as wat ons dink! Hulle het egter onderrig en visie nodig voordat dit kan gebeur. Hierdie kultuurverandering sal eers...

read more

Gemeentelike identiteitsvorming en liturgie

Sjoe Jannie, jy vat diep. Die verarming van ons liturgie ter wille van dat ons lidmate moet goed voel,ons hulle verbruikersmentaliteit moet voed, ander kan praat oor die baie getalle in ons eredienste is besig om sy tol te eis: predikante wat uitbrand, teleurgesteld...

read more

Ons roeping

Ferdinand, ook van my kant: Dankie vir jou blank eerlikheid. My ervaring het my geleer dat 'n baie groot groep predikante [groter as wat ons dink] presies op die plek is waar jy is. Miskien het jy glad nie nodig wat ek nou gaan sê nie, maar ek weet God kan dit dalk op...

read more

Ons wonder verder oor ons roeping!

Ferdinand Ek dink dit is belangrik dat ons eerlik met mekaar hieroor kan praat. Dankie vir jou vrymoedigheid- jy help ons almal wat met die goed sukkel maar nie woorde het en dalk nie eerlik is met onsself nie. Jy praat van die ontnugtering in jouself- jy blameer nie...

read more

Ek wonder al meer oor my roeping

Ja, F! Ek is 53 en het 12 jaar oor om my roeping as predikantuit te leef en wil graag al meer en meer met die hart van my roeping besig wees. En ek moet sê dat ek al meer ontnugter raak oor hoe ek my roeping in die verlede uitgeleef het: al meer besig, voller...

read more