{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Stephoscope

Die proram het maklik afgelaai en die clip het baie vlot vertoon- nou kan ons begin om met video clips te kommunikeer op die webblad- uitstekend Dankie Chris

read more

Predikers hierdie naweek

Nadat ek die week saam met vier Bybelstudie-groepe op verskillende tye na Markus se weergawe van Jesus se verheerliking op die berg geluister het, het die volgende my hart vasgevat: Mense, soos Johannes en Petrus en Jakobus, mense soos ons, wat in die...

read more

Ook nog geluister na Mrk 9:2-9

U Woorde uit Mrk 9 2-8, gee ons ‘n baie klein menslike kykie in u binneste, Here; hoe U aan’t werk is vir ons en u hele skepping. Baie dankie vir die onbegryplike voorreg! Ons kom agter u werke is totaal bo-menslik werke; dis dan ‘n total selfopofferende kruis-pad in...

read more

Ook geluister na Mrk 9:2-9

U Woorde uit Mrk 9 2-8, gee ons ‘n baie klein menslike kykie in u binneste, Here; hoe U aan’t werk is vir ons en u hele skepping. Baie dankie vir die onbegryplike voorreg! Ons kom agter u werke is totaal bo-menslik werke; dis dan ‘n total selfopofferende kruis-pad in...

read more

Nog ‘n paar woorde 2 Kon 5

Die God-storie in 2 Konings 5 hierdie week, het my hart met ‘n paar hoeke gevang. ‘n Magtige, suksesvolle mens; ‘n top presteerder in die samelewing, is melaats. Hy is tot die dood toe siek [ongeneeslik in die storie]. Mag maak mense klaarblyklik melaats. Byna...

read more

Toepassing van dissipline

Eerstens baie dankie vir die geleentheid. Ek is 'n moderne ouer(28), met 'n eersteling van 'n 3jaar oue seuntjie. Somtyds wonder ek wanneer ek straf moet toepas of ek die regte strafmaatreels gebruik. Ek is 'n ouer wat derurig net op soek is altyd om my kennis te...

read more

Luister skep ruimte vir God om te werk

Een van die meer fasinerende ontwikkelings in die ekumene die afgelope dekade, is die werk van die Global Christian Forum. Toe hulle agterkom dat dinge in die ekumene baie keer vasval, het hulle mense begin uitnooi om van hulle eie ontmoeting met Christus te deel met...

read more

Om die musiek te kan hoor

Joshua Bell se storie raak my diep. Soos in die fiktiewe verhaal van August Rush, is die musiek oral om ons, die ritme van die ewigheid. Jesus het al gesê dat dít die ewige lewe is, om God te ken (Joh 17), om in geloof jou ore in te stel, sy stem te hoor, en in die...

read more