{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Gonzales – The story of Christianity

Saam met Hall se boek moet 'n mens regtig indringend die boek van Gonzales oor die verhaal van die Christendom, in die sin van die verbintenis aan Christus lees. Ek is so 300 bladsye "in gelees" van die 1000! Maar wat 'n fassinerende blik op die eerste drie eeue het...

read more

Theunis Botha

Verslag aan die Bestuursraad/Bedieningskomitee oor die VBO-werkswinkel oor Geestelike Leierskap gehou te Stellenbosch-Wes op 11-13 Maart 2008 Eerstens dankie aan die gemeente en die nodige leiersstruktuur wat dit vir my moontlik gemaak het om die kursus te kon...

read more

Sias Meyer

Terugvoer VBO 1 geestelike Leierskap – Sias Meyer My persoonlike verwagtings rondom “geestelike leierskap” het natuurlik meer te doen gehad met my eie vrae oor my bediening as oor die “beginsels” of teoretiese onderbou van die verskynsel van leierskap. Tans wonder ek...

read more

Schalk Kotzé

VBO 1: GEESTELIKE LEIERSKAP 11 – 13 MAART 2008 Schalk Kotzé – Oudtshoorn Moedergemeente 1. Wat het jy vir jouself geleer? Die belangrikheid om my eie roepingsverhaal gereeld af te stof en ook na ander s’n te luister. Dit gee rigting, motivering en dankbaarheid in my...

read more

Ryk van Velden

Verslag oor Voortgesette Bedieningsontwikkeling: Geestelike leierskap Die volgende aspekte of dimensies van geestelike leierskap het my aangespreek of vrae by my laat ontstaan oor myself of die aard van leierskap in ons gemeentes: (Wat hier volg is nie in ʼn spesifieke...

read more

Philip Scholtz

KURSUS: GEESTELIKE LEIERSKAP: 1. WAT HET JY GELEER? In die uitdagende tye waarin ons in Suid-Afrika en Afrika leef is dit van uiterste belang om as geroepenes van Jesus Christus te leef. Vir my was dit daarom waardevol om net weer bewus te word van Wie is die Een wat...

read more

NJ van As

GEESTELIKE LEIERSKAP 11-13 MAART 2008 VERSLAG AAN KERKRAAD N.J. VAN AS Ek is as predikant geroep om die gemeente te bedien as priester, profeet en koning en as dissipel. As PRIESTER moet ek gedurig op God fokus en in ‘n noue verhouding met Hom leef deur gereeld Bybel...

read more

Monty Sahd

Verslag aan die Bestuursraad/Bedieningskomitee oor die VBO-werkswinkel oor Geestelike Leierskap gehou te Stellenbosch-Wes op 11-13 Maart 2008 1. Aanbieders en Inhoud Coenie Burger en Braam Hanekom het die werkswinkel oor die twee en ’n halwe dag aangebied. Coenie...

read more

Johannes Nortier

Vir aandag van dr CW Burger 16 Maart 2008 Verslag : VBO Kursus Een: Geestelike Leierskap: 11-13 Maart 2008 Kursusganger: Johannes Nortier Beste Coenie Baie dankie vir ‘n wonderlike drie dae saam met jou en Braam. Dit was die eerste keer in ‘n lang tyd dat ek ‘n kursus...

read more

Christo van Staden

VBO 1 Geestelike Leierskap 1. Wat het jy vir jouself geleer? Dit was vir my baie kosbaar om maar net weer te besef dat die Here my geroep het teen alle natuurlike aanlegte en verstaan van myself in!.Dit was lekker om dit met ander te kon deel en dit sommer weer vir...

read more