{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Christo Botha

Geestelike leierskap 11 – 13 Maart 2008 • Wat het jy (vir jouself) geleer? › Ons gesprek oor en besoek by ons roeping help my baie op die oomblik. Aanvanklik het ek nie geglo dat daar iets is wat ek nie al gesien of gehoor het nie (rondom my roeping). MAAR, hoe meer...

read more

Carel Smith

VBO Werkswinkel 11-13 Maart 2008 Stellenbosch Geestelike leierskap Laat ek begin deur te sê baie dankie vir Coenie, Braam en almal wat betrokke was by die skep van VBO vir ons predikante. Dit is so nodig om ons ingelig, opgeskerp en bemoedig te hou vir die tyd waarin...

read more

Wonderlike boek

Ek het die boek gelees en ek moet se dit het my verstaan van die Afrika wortels van die Christendom radikaal verander. Vir ons tuiskoms in Afrika geestelik en teologies is hierdie 'n wonderlik toetrede. Ek kan eenvoudig na die boek nie mer oor die Christendom dink as...

read more

Jampie Nel

Ons het so met die tyd saam agtergekom dat mense nie meer so ingesteld is op huisbesoek nie. Sommige kry ons jammer (weet daar is genoeg ander dringende sake), maar daar is ook diegene wat huisbesoek beskou as 'n moment van konfrontasie en dit eerder sou wou vermy....

read more

Baklei maak almal moeg

Hi Marne, Ai man, dit is so sleg as 'n mens se kop raas! My kop raas ook gereeld en daarom weet ek daar nie maklike antwoorde nie. Dit kan help as julle moeite doen om mekaar beter te verstaan.Die baklei veroorsaak voortdurende konflik wat almal moeg en nog meer...

read more

Vreemdeling as draer van ons identiteit

Ek onthou dat 'n aantal maande gelede een van die groot banke by hulle OTM die boodskap gehad het jy geen vreemdeling moet vertrou nie! 'n Mens verstaan waar dit vandaan kom, maar weet ook indien ons so bly dink oor vreemdelinge, dit 'n klimaat skep waarbinne daar...

read more

Moralisering maak ons emosioneel onintelligent

Jampie verwoord m.i. die uitdaging vir ouers uitstekend - ook ons onvermoë om emosioneel intelligent te probeer optree as ons kinders met ons in gesprek is. In aansluiting by Jampie vind ek dat die verstek posisie van ons as "gelowige" ouers die van 'n moralisering...

read more

Pastorale spreekkamer in Pretoria

Hi Johann, Ek is self sowat 23 jaar gelede geskei en weet waardeur almal gaan wat direk daardeur geraak word. Dit is baie traumaties vir almal! Dus, ek weet hoe voel dit as jou kop raas en alles rondom jou in duie stort.Ek bedryf die afgelope 22 jaar voltyds 'n...

read more

Elke lidmaat se verantwoordelikheid

Henry T Blackaby en Claude V King skryf in "Beleef God" Bl 103 - God praat deur die Gemeente "As deel van 'n gemeente kan ek op ander lidmate steun om my te help om God se Wil te verstaan." Ek glo as elke lidmaat verantwoordelikheid neem om betrokke te raak by mede...

read more