{ARGIEF}

Gebed en Spiritualiteit

Was Gebed regtig vir Jesus belangrik?

Dit is Yancey wat ons aandag daarop vestig dat uit Jesus se meer as dertig jaar op aarde, dit net by drie  geleenthede is, dat Jesus bonatuurlike bemoediging ontvang het. Die res van die tyd het Jesus vir geestelike versterking staatgemaak op dieselfde hulpmiddel as...

read more

Soek jy groei in jou gebedslewe?

Soek jy groei in jou gebedslewe? Hoe moet my gebedslewe lyk? Dit is ʼn vraag wat dikwels gevra word. Patric Comerford (Ierse Anglikaan) het hieroor die volgende geskryf : “ Only the Holy Spirit can guide us to pray as we should. Just as a child learns to walk by...

read more

Veelkleurige genade van God

Verkiesingstyd is 'n tyd waar selfs gelowiges diepgaande met mekaar verskil. Dan word mens bewus van ons verskeidenheid. Ook as jy luister hoe mense op kerklike en sinodale gebied soms van mekaar verskil, moet 'n mens waardering kry vir die geweldige verskeidenheid...

read more

‘n Spiritualiteit van eensgesindheid

Gedurige konflik tussen gelowiges en soms ook gemeenteleiers laat my wonder waarom daar so gebrek aan eensgesindheid is. In ons weeklikse predikantevergadering in die gemeente, is ons op die oomblik besig met Filippense. Hierdie week het ons nagedink hoofstuk 2:1-4....

read more

Gebed is ……

Gebed is ……Die afgelope konferensie oor Gebed en Spiritualiteit was baie geseend. Vir twee dae het omtrent 230 mense daagliks geluister oor verskillende invalshoeke en getuienisse oor gebed. Ons het ons verkneukel in die teenwoordigheid van die Here in ons lewe! Die...

read more

Wat bedreig ons gebedslewe?

Op ’n keer vertel iemand  my dat hy ’n kind van die Here is en dat hy graag wil bid, maar dis asof iets hom  keer op keer verhinder. Dit voel soms vir hom asof hy net nie beheer daaroor het nie! As dit nie die telefoon is nie, is dit sy lewenstyl. Hy sukkel regtig om...

read more

Hoe dink Calvyn oor gebed?

Hierdie is ’n vraag waarop ekself ’n antwoord wou hê. Met baie moed het ek die Institusie van Calvyn (1559) nader getrek. Behalwe dat ek weer besef het hoe vêr die denkwêrelde en taalgebruik (beskrywings) van 1559 en 2008 uitmekaar is, het ek in verwondering gelees...

read more