Sondag 17 Februarie 2013 ~ Eerste Sondag in Lydenstyd: Romeine 10:8b-13 Ons identiteit word gekwalifiseer deur ongekwalifiseerde bevryding en inklusiwiteit. Die 2013-lydenstyd word met geloof/vertroue ingelei! ‘’Soms is dit vir Protestante só moeilik om met een van...
Verder Geluister: Eks 34:29-35 ~ Maskerdraers en verheerliktes
10 Februarie 2013 ~ Sondag van verheerliking: Eksodus 34:29-35 Moses – Sluier en blink gesig; Ons - maskerdraers en verheerliktes Ek wil aan die hand van die aanhalings en opmerkings die Sondag van Verheerliking homileties inkleur en aktualis(eer). Sluier is...
Verder Geluister: Jeremia 1:4-10
Sondag 3 Februarie 2013 ~ Vierde Sondag ná Epifanie Wanneer jy swaarkry, neem God dit persoonlik op ~ Jeremia 1:4-10 Jeremia se naam beteken “hy wat deur God verhoog is”. Maar dis nie hoe ons Jeremia leer ken het nie. Van kleins af hoor ons maar van Jeremia en...
Verder Geluister: Nehemia 8: 1-3, 5-6, 8-10
Sondag 20 Januarie 2013 ~ Derde Sondag ná Epifanie: Nehemia 8: 1-3, 5-6, 8-10 Jerusalem se mure is opgebou. Die gemeente vra dat die wet van Moses waarin die Here se bevele opgeteken is, aan hulle gelees word. Die gemeente het ’n behoefte aan die stem van die Here....
Verder geluister: Jesaja 62:1-5
20 JANUARIE 2013 ~ Tweede Sondag ná Epifanie ~ Jesaja 62:1-5 Dit wil vir my voel Suid-Afrikaners moet Jesaja verstaan, moet ten volle empatie kan hê met die gemeenskap vir wie Jesaja preek en profeteer. Inteendeel, as mens die eksegese van die leesrooster in ag neem,...
Verder Geluister: Wat om te doen terwyl ons vir Kersfees wag ~ Lukas 3:1-6
16 Desember 2012 ~ Derde Sondag van Epifanie Wat om te doen terwyl ons vir Kersfees wag: Lukas 3:1-6 Die groot en slim wetenskaplike, Albert Einstein, het glo eenkeer gesê: Waansin is om oor en oor dieselfde ding te doen en verskillende uitkomste te...
Verder Geluister: Lukas 21:25-38
2 Desember 2012 ~ 1ste Sondag in Advent ~ Lukas 21:25-38 In beide die liturgiese riglyne en die preekvoorstel beklemtoon die skrywers dat eerste Adventsondag bekend staan as “Sondag van hoop”. Die tekste nooi die gemeente om ʼn “nuwe jaar” te begin en bring die...
Verder Geluister: Neem beheer oor jou omstandighede
25 November 2012 ~ Sondag van Christus die Koning ~ Neem beheer oor jou omstandighedeDaniël 7:9-18 Daniël het ‘n droom. Dis nie ‘n droom soos wat ek of jy sal hê nie. Wanneer ons droom, het ons òf ‘n nagmerrie wat ons laat wakker skrik, òf ‘n soet droom...
Verder Geluister: Mark 13:1-12
18 November 2012 ~ Vyf en twintigste Sondag in Koninkrykstyd ~ Mark 13:1-12 Ek bel Vrydag my NG Kerk dominee-vriend op De Doorns om te hoor wat alles daar aan die gebeur is. Wat hy vertel is aangrypend. Die NG kerk in die hoofstraat en al die besighede is toe. Die...
Verder Geluister: 1 Konings 17:8-16 – God seën die oophand weduwees
11 November 2012 ~ Vier en twintigste Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Konings 17:8-16 God seën die oop-hand weduwees en bevestig hul menswaardigheid Die teksgedeelte vir Sondag fokus op die hoop wat oophand-geringstes vir ander gee en self God se seën, deernis en...