Communitas het hierdie maand die 2 000 ste artikel gelaai. Dit beteken ons laai gemiddeld 36 artikels per week. Ons is baie dankbaar hieroor, omdat ons visie met Communitas steeds is om ‘n omvangryke oop-bron hulpmiddel vir gemeenteleiers te skep.
Om die mylpaal te vier, het ons ‘n artikel oor hoop geskryf: Tweeduisend artikels by Communitas!
Die artikels word wyd afgelaai en gelees.
Hier is ‘n lys van die 10 mees gelese artikels vir 2009:
Titel | Skrywer | Gelees |
Gemeentelike Identiteitsvorming en Liturgie | Jannie Swart | 3021 |
Gemeentelike Identiteitsvorming en die Vreemdeling | Jannie Swart | 2480 |
Gemeentelike Identiteitsvorming en Migrasie | Jannie Swart | 2117 |
Herontwerp Jeugbediening | Frederick Marais | 1871 |
Gemeentes vol genade | Jan Woest | 1476 |
THE FORGOTTEN WAYS – Alan Hirsch: opmerkings, vrae en aanhalings | Pieter van der Walt | 1257 |
Onderskeidingsvermoë | Coenie Burger | 1141 |
Wie of wat is die kerk in ‘n sekulere samelewing? | Jaco Coetzee | 1056 |
Skrifgeleerde-prediker of prediker-Skrifgeleerde? | Jan Woest | 1029 |
Missional Pattern 1 Discerning Missional Vocation | Lois Barret | 843 |