{ARGIEF}

 

‘n Vriendelike versoek aan gebruikers van www.communitas.co.za

www.communitas.co.za het die afgelope aantal maande eksponensieël gegroei.

Die aantal besoeke op die blad het soos volg gegroei

Okt 2008   113 gemiddeld per dag
Nov          125 gemiddeld per dag
Des           94 gemiddeld per dag
Jan 2009   130 gemiddeld per dag
Feb          193 gemiddeld per dag
Mrt          231 gemiddeld per dag

Dit maak ons baie opgewonde, maar noop ons ook om te vra hoe die webblad gebruik word.  Ons sal bly wees indien jy twee minute kan neem om die volgende vrae te beantwoord om ons te help met die verdere ontwikkeling van www.communitas.co.za as ‘n plek waar predikante en gemeenteleiers gehelp kan word om hulle roeping te ontdek en hulle gawes te ontsluit.

1. Watter afdeling van die webblad het jou al die meeste gehelp in jou bediening?

…………………………………………………………………………………………………………..

2. As jy ‘n kort sin moet gebruik om www.communitas.co.za te beskryf, wat sal dit wees?:

…………………………………………………………………………………………………………..

3. Het jy al ‘n artikel op die blad afgelaai en gedeel met gemeenteleiers in jou gemeente?

Dikwels  / Soms  / Nooit. 

Kan jy ‘n titel onthou en dalk kortliks beskryf hoe julle dit gebruik het?

…………………………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………..

4. Hoe gereeld besoek jy die webblad?

Daagliks  /Weekliks  /2keer ‘n maand of minder

5. Is daar ‘n idee wat jy graag wil deurgee aan die webmeester vir oorweging?

…………………………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………..
6. Sou jy graag gereeld ‘n bydrae wil maak vir die webblad?

Ja  /Nee  .

Indien wel, oor watter onderwerp?:

…………………………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………..

7. Hoe gereeld sal jy graag die Communitas Webnuus wil ontvang?:

Daagliks  /weekliks  .

8. Enige ander voorstelle?

…………………………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………..

Baie dankie

Frederick Marais en Chris van Wyk

Stuur aan webmaster@communitas.co.za