{ARGIEF}

Die ondersteuningspersoneel in die Communitas netwerk het die jaar  begin met die 7 habits kursus van Franklin/Covey.  Pierre Goosen en Frederick Marais het dit aangebied. Almal is huis toe met ‘n pragtige ruiker blomme om dankie te sê vir hulle uitstaande diens in die netwerk.  Een van die aanbieders het die kursus afgesluit met die volgende opmerking: Ons is bevoorreg om in ‘n span te kan saamwerk met sulke kwaliteit mense!