Dictionary for Theological Interpretation of the Bible Vanhoozer, Kevin J. Baker/SPCK. 2005896 pagesISBN: 0-8010-2694-6$27.50 Kort resensie deur Coenie BurgerBaker het met die publikasie van hierdie woordeboek ons `n groot guns gedoen. Hulle het een van die knapste...
Creation and Last Things
by Gregory Cootsona Geneva Press $19.95 Die boek is deel van Geneva Press se reeks “Foundations of the Christian faith” – wat bondige, populêre publikasies gerig op lidmate, daarstel. In hierdie band kyk een van die leraars van die bekende fifth avenuePresbyterian...
The Portable Seminary
by David Horton & Ryan Horton (Eds)Bethany House Publishers. 2006List Price: $34.99 Our Price: $24.95 Kort resensie deur Coenie Burger Hierdie lywige bundel wil ‘n hulpmiddel wees vir mense wat meer wil weet van teologie of oppad is na ‘n soort bediening – dat...
Back to Darwin: A Richer Account of Evolution
John B. Cobb Jr. (editor) Eerdmans. 2008 $36.00 Paperback ISBN: 978-0-8028-4837-6 Kort resensie deur Coenie Burger Dié boek bring ‘m 23-tal artikels rondom die nalatenskap van die beroemde natuurwetenskaplike Charles Darwin, byeen. Die bydraers is meesal bioloë en...
Justification: What’s at Stake in the Current Debates
Justification: What’s at Stake in the Current Debates
Edited by Mark Husbands and Daniel J. Treier
IVP / Apollos. April 2004 – $23.00 – ISBN: 978-0-8308-2781-7
Kort resensie deur Coenie Burger
Die vraag hoe ons die Reformasie se leerstuk van regverdigmaking deur die geloof vandag moet verstaan, het die laaste tyd van verskillende kante weer ter sprake gekom. In evangeliese kringe is die verskille hieroor tussen Calviniste en Armeniane nog altyd aktueel. Daarby het gekom nuwe debatte soos oa dié rondom die standpunte van NT Wright.
First Theology: God, Scripture & Hermeneutics
First Theology: God, Scripture & Hermeneutics
Author: Kevin J. Vanhoozer
INTER VARSITY PRESS: 05/2002 – ISBN-10: 0830826815 – ISBN-13: 9780830826810 – $29.00
Kort resensie deur Coenie Burger
Vanhoozer is een van ‘n reeks jonger evangeliese teoloë wat besig is om hulself internasionaal te vestig as uitstekende gerespekteerde akademiese teoloë. Hy het ‘n Ph.D van Cambridge en is bewustelik gereformeerd in sy teologie.
Calvin’s first catechism
Calvin's First Catechism: A Commentary - Columbia Series in Reformed Theology I. John Hesselink Westminster John Knox 1998 ISBN-10: 0664227252 $24.95 John Calvin’s first catechism—originally written in French in 1537 and then in Latin in 1538—provides a valuable,...
Basic Christian Doctrine
Basic Christian Doctrine. A Summary of Christian Faith Catholic, Protestant, and Reformed John Leith Westminister John Knox 1993 ISBN-10: 0664251927 $29.95 John Leith was waarskynlik een van die invloedrykste sistematiese teoloë in die Gereformeerd-presbiteriaanse...
The Beginning of All Things: Science and Religion
Hans Küng Eerdmans 2008 ISBN: 978-0-8028-6359-1 $18 In an age when faith and science seem constantly to clash, can theologians and scientists come to a meeting of minds? Yes, maintains the intrepid Hans Küng, as he brilliantly argues here that religion and science are...
The Hermeneutics of Doctrine
Anthony C. Thiselton Eerdmans. 2007 ISBN: 978-0-8028-2681-7 $46Drawing on the resources of contemporary hermeneutical theory, Anthony Thiselton in this volume masterfully recovers the formative and transformative power of Christian doctrine.The past thirty-five years...