Die volgende projekte is weer eens vanjaar met groot ywer aangepak. 1. Winterwarmte-projek: Pragtige truitjies, serpe, mussies en handskoene word deur gemeentelede gebrei en aan verskillende kinderhuise gestuur. 2. Herfsmark: Ons Herfsmark word jaarliks gehou. Die...
Bonnievale
deur Hilde Liebenberg Ons het twee dames van die Alzheimers vereniging in Pretoria genooi om vir ons meer oor die toestand te kom vertel, asook die hantering van sulke pasiënte. Een van die positiewe uitkomste is om vir hulle iets te gee om hulle besig te hou, vandaar...
Vroue met Vlerke Geloofsreis
Ons voorsitter gesels - Antoinette Muller Die graad 1 KIX’s klas sit voor my. Die grootste uitdaging is om hulle rugstig en stil te kry! Ons gaan sit op die vloer, rug aan rug teen mekaar en begin luister hoe ons maatjies asemhaal. In afwagting wag ons op die Here. Ek...
Eva se storie
Dis die Maandag na Antoinette en Mariëtte se aanbieding van die geloofsreis by ons Sondagaand-diens. Ek is by die 50ste verjaarsdag biduur en partytjie van Sharon. Sy is een van die lede van die lofprysings-groep, waarvan Antoinette die vorige aand gesê het dat hulle...
EGPAREKAMP 18-20 OKTOBER 2013
Tema: Emosionele Intelligensie in die suksesvolle gesin Aanbieder: Dr Pieter van Jaarsveld Waar: Bettysbaai Oord, Bettysbaai Prys: R1 100 per egpaar Skakel Esther by 021 808 9060 of e: estherb@sun.ac.za EMOSIONELE INTELLIGENSIE IN DIE SUKSESVOLLE GESIN Emosionele...
Gemeentenuus: Richmond
Die geestelike bediening van plaaswerkers lê die vroue van Richmond na aan die hart. Jesus se dissipels was mense wat OORGEE, OMGEE EN AANGEE in kort die belangrikste opdragte in die Woord: liefde tot God, liefde tot my naaste en die sendingopdrag. Ons as gelowige...
CLF
Die natuur om ons Nuut in CLF se reeks pamflette is twee onderwerpe wat verband hou met die natuur. Diere in die Bybel is ʼn interessante waarneming van die rol wat diere in die Bybel gespeel het. Prof Jannie du Preez lig op sy kenmerkende manier die belangrikheid van...
Gemeentenuus: Durbanville Bergsig
Die vroue van Durbanville-Bergsig het vanaf ons laaste terugvoer met so ‘n passie aan die koninkryk van God help bou – dis ‘n voorreg om dit met ons Interaksie Vriendinne te deel. Boerekosaand Ons jaarlikse Boerekos aand is laasjaar aangevul met ‘n ontspanne, propvol...
Geloofsreis vir vroue
Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van VROUE MET VLERKE wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om...
Bestuur
teks