{ARGIEF}

Month: March 2009

Roeping van Dominees

Frederick,Andre en Ferdinand, Dit is sekerlik nie moontlik om jouself emeosioneel los te maak van jou roeping as predikant nie.( tensy jy dalk wil neig na die oosterse mistieke ervarings van die velerlei godsdienstige gebruike wat hierdie mense het nie) Verbeel...

read more

Dominees se roeping

Ek het ook gewonder of ek op Johan se skrywe moet reageer. Dankie Andre dat jy daarop reageer. As deel van my roepingsworsteling moes ek ook ontdek dat Christus alles met sy teenwoordigheid gevul het en dat God alles vir my gegee het om tot sy eer te gebruik en het...

read more

Gebed is om God weer God te maak

Andre, Dankie vir jou bemoediging. Jou opmerking is relevant. Wat ek wel bedoel het is : God kan sonder ons gebede klaarkom, maar Hy wil nie. God is almagtig en het seker nie die mens nodig om sy wil op aarde te laat geskied nie , maar Hy wil die mens gebruik om sy...

read more

Gemeentelike Identiteitsvorming en die Vreemdeling

Die drie jong mans het so skuins voor my gesit in die erediens twee Sondae terug, en was duidelik nie seker hoe en waar om die liturgie te volg in drie verskillende boeke nie.  Oor lg. verkwalik ek hulle nie, want selfs ek verdwaal nog gereeld in die Episcopalians se...

read more

15-17 Sept: Nuwe Gemeente-ontw en Evangelisasie (VBO9)

Nuwe gemeente-ontwikkeling en evangelisasie (VBO 9) 15-17 September 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai VBO 9 Inskrywingsvorm hier af  Aanbieders:  Jurgens Hendriks, Theo GeyserDatum:  15 - 17 September 2009Plek:  Stellenbosch...

read more

5-7 Mei: Rentmeesterskap en Bybelse offervaardigheid

VBO Kursus 5-7 Mei 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za    Rentmeesterskap en Bybelse offervaardigheid (VBO 11) Aanbieders:  Francois Cillié en Monty SahdDatum:   5 – 7 Mei 2009Plek:  Stellenbosch Tema en doel:  Rentmeesterskap is ‘n...

read more

Roeping van dominees

Ek het ook gewonder of ek moet reageer op Johan du Toit se opmerking. Ek respekteer sy siening. Tog het dit so skerp en half ongevoelig vir my oorgekom; so beskuldigend en intolerend (vgl. Andries Cilliers se opmerkings oor Eks 20 hierdie week)as ek iets anders sou...

read more

Geestelike leiers…glo Gód kan oneindig meer doen

Verskeie persone neem die leierrol op omdat hulle die dieper behoefte het om te wys dat hulle wel saak maak. Hulle wil op hierdie manier sê hulle is iets werd, hulle lewe is betekenisvol, hulle is iemand met wie jy rekening moet hou. Dalk probeer hulle onbewustelik ‘n...

read more

Forgotton ways

Hallo Pieter. Ek het die voorreg gehad om na Allan te kon luister toe hy so ruk terug hier in die noorde opgetree het. Sy boek het ek ook daarna gelees. Ek bly wonder nadat ek die boek gelees het (en herlees), hoe sou 'n "gemeentebedieningsmodel" lyk wat op sy model...

read more