{ARGIEF}

Month: August 2009

Van Raadskultuur na Bedieningskultuur

Hierdie is 'n Vertaling en verwerking van : Transformation Congregational Culture. Anthony. B. Robinson.P73-84. DVD 8/09 [Foute en weglatings uitgesluit]  Die hoofstroom kerke, NGK ingesluit, het oor die loop van jare “sending” as ‘n bediening  aan ander, in ander...

read more

Liturgie vir die Herwinning van Hoop

  Oomblik van stilte en rus… Ons dink aan die familie van me Nomzoxolo Dziba skoolhoof van Kruispad wat Maandag vermoor is en alle onderwysers in ons streek wat onder soveel druk moet werk...Bid vir onderwysers en polisiemanne en vroue wat jy ken LITURG:  Vriende in...

read more

Kop- en hartskuiwe om ‘n Batebouer te wees

Voordrag gelewer by Verantwoordelike vernuwing 2009

Ek is so bly dat die fokus van die konferensie val op herwinning van hoop en nie om probleme nie. Batebouers(BB) gaan primer om hoop en vreugde, om oplossings vir probleme.

Uitgangspunt BB:

Dat die  kultuur waarin jong mense en kinders leef, sal moet verander.

Dit is ‘n benadering van doelbewuste, sosiale verandering gerig op die bou van gemeenskappe waar jong mense/kinders raakgesien, aangemoedig, ondersteun word en daar vir hulle omgegee word. .  Gesonde families alleen is nie meer genoeg om kinders gebalanseerd en gesond groot te maak nie! Dit gaan dus primêr om die bou van sterk ‘n fondasie  wat kinders/jong mense nodig het om gesond, heel en gelukkig te wees.

Die fondasie is die 40 ontwikkelingsbates wat veertig positiewe ervarings, verhoudings en persoonlike eienskappe is wat kinders  help om gesond, heel en gelukkig te kan grootword.

read more

Nog lief vir wat jy doen?

Is jy nog lief vir wat jy doen? Geestelike leiers wat hulle liefde en passie vir die gemeente verloor, is besig om te ontspoor. Dan Reiland skryf in The Pastor’s Coach (www.INJOY.com): “So do you still love what you do? Church work can be rough. You serve people who...

read more

Teologie wat leef vanuit probleemstellings

Prof Stan du Plessis het sy lesing begin deurte verwys na hoe maklik ons as gemeentes en teoloë met 'n algemene houding van die "agteruitgang" van die ekonomie en die groeiende armoede werk. Hy het oortuigend aangetoon dat die teendeel waar is, naamlik dat ons in 'n...

read more

Hoekom die Here hul gemeente geseën het!!

Met Communitas se onlangse ringstoer het ons verskeie ringe en gemeentes besoek  om te luister na die beweging van die Gees in die kerk. Ons wou die spore van die Here se werk in gemeentes probeer raaksien. Sonder om self  te praat en raad te gee,  het ons net gaan...

read more