{ARGIEF}

Month: August 2009

Verder geluister: Markus 7:1-23

‘n Klompie eksegetiese en hermeneutiese opmerkings In die afbakening van Markus 7 as preekteks, moet dit liefs as geheel gelees en gepreek word -van vers 1-23. Die baie belangrike konsep van korban in vers 11 is onlosmaaklik deel van die hart van hierdie skrifgedeelte...

read more

Seisoene in leierskap

Omdat geestelike leiers tans heelwat langer in hulle gemeenskappe bly, sien medegelowiges jou seisoene raak. Jy kan dit nie werklik wegsteek nie. Daniel Goleman het gesê dat ons emosies ons verklap. Selfs op onbewuste vlak tel mense jou emosionele seine op. Die...

read more

Oor die Leesrooster …

Lidmate het die leesrooster baie geniet, omdat dit hulle baie sistematies deur die Bybel geneem het en omdat baie die droom kon vervul om die "Bybel deur te lees" Hierdie is ongelukkig nou nie meer so deel van die leesrooster nie, dit lyk vir my of die leesrooster...

read more

Tien Swak Gewoontes van Swak Leiers

Die Harvard Business Review het in Junie tien karaktertrekke van swak leierskap uitgelig: 1. Gebrekkige energie en entoesiasme 2. Aanvaar hulle eie middelmatige prestasie 3. Kort duidelike visie en rigting 4. Het swak oordeelsvermoë 5. Werk nie saam nie 6. Dek nie...

read more

ONTWIKKELING GEDURENDE DIE TIENERJARE

Hierdie inligting is eintlik oor wat in die lewens van tienerdogters gebeur. Dit sal interessant wees om te hoor of ouers van tienerseuns dink dat hulle kinders se ontwikkeling soortgelyk of verskillend is. Vertel vir ons hoe hulle verskil of ooreenkom met dogters.
read more

Dood

Ouds. Jan se klasmaat is dood. En hy was by die begrafnis. Die impak daarvan op Jan was groot, groter as wat verwag is. 1. Ag Here, Ek wens ek kon alles wat moeilik verstaanbaar is net toemaak en wegvou en net by U wees. Ek wens ek kon paaie wat moeilik begaanbaar is...

read more

Dood

Ouds. Jan se klasmaat is dood. En hy was by die begrafnis. Die impak daarvan op Jan was groot, groter as wat verwag is. 1. Ag Here, Ek wens ek kon alles wat moeilik verstaanbaar is net toemaak en wegvou en net by U wees. Ek wens ek kon paaie wat moeilik begaanbaar is...

read more

Verder geluister: Ps 34

God sorg vir ons Ons is nou in ‘n wonderlike tyd van die kerkjaar.  Koninkrykstyd.  Dis ‘n tyd waarin ons vier dat ons in God se koninkryk lewe, reeds hier op aarde.  Om in God se koninkryk te lewe, maak ons sterk.  Dit maak dat ons “hoop kan doen”, kan uitreik na...

read more