Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van wysheid, van onderskeidingsvermoe, beliggaam. Mense met wysheid ondrskei tussen reg...
DIE “STEMME WAT IN OUERS SE KOPPE PRAAT”
Veertien dae later gaan Grietjie vir die naweek by haar beste maatjie kuier. Met haar terugkoms vertel sy heel onskuldig vir haar ma dat haar maatjie se ma by hulle kerk se kermis verantwoordelik is vir ‘n “vintage” klerestalletjie. Hulle het gespeel hulle is modelle en het hulle in die klere uitgedos. Sy wys trots vir Sarie die foto’s wat hulle geneem het. Ma Sarie voel hoe die bloed in haar are stol, want dit is duidelik dat die “modelle” op die foto’s swaar grimeer is. Die stemmetjie sê vir haar Grietjie het die ooreenkoms verbreek en sy sal haar nooit weer kan vertrou nie. Sonder om verder te dink reageer Sarie woedend . Grietjie is onkant gevang: “Mamma, ons het net gespeel”. Mamma kap terug: “Maak nie saak nie, jy het nie woord gehou nie.” Grietjie hardloop huilend kamer toe en slaan die deur driftig toe. Beide voel asof dit die einde van die wêreld is.
Sarie tree verstandig op en bespreek die probleem met ‘n berader. Saam kyk hulle terug.
Dag vier: Mense van geregtigheid
Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van geregtigheid beliggaam. Mense van geregtigheid, geregtige, regverdige mense hang...
TUG – 23 September 09 Newsletter
Welcome to the 23 September 09 TUG newsletter!
13-15 Okt: Christologie: wie is Jesus Christus vir ons vandag (VBO 22)
Christologie: wie is Jesus Christus vir ons vandag (VBO 22) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af Aanbieders: Dirkie Smit, Francois Wessels en Coenie BurgerDatum: 13–15 Okt 2009Plek: Stellenbosch Tema en doel: ...
13-15 Okt: Die prediking van die Nuwe Testament (VBO 21)
Die prediking van die Nuwe Testament (VBO 21) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af Aanbieders: Andries Cilliers, Flip Theron en Eddie OrsmondDatum: 13–15 Okt 2009Plek: Stellenbosch Tema en doel: Dit is ‘n kursus...
19-21 Okt: Geloofsvormende Reis vir Predikante
Geloofsvormende Reis vir Predikante(VBO 20) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Inskrywingsvorm vir 19-21 Okt 2009 Aanbieders: Verskeie aanbieders oor die tydperk van drie jaarDatum: 19-21 Oktober 2009 StellenboschPlek: Kleinmond Hierdie...
13–15 Okt: Hoe om gemeentes betrokke te kry by diens aan die gemeenskap (VBO 19)
Hoe om gemeentes betrokke te kry by diens aan die gemeenskap (VBO 19) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af Aanbieders: Jurgens Hendriks en Averell RustDatum: 13–15 Okt 2009Plek: Toringkerk, Paarl Tye: Dinsdag 13...
Dag drie: Mense van matigheid
Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van matigheid beliggaam. Matigheid kom van die Latynse temperentia, wat letterlik regte...
Faith and church size
A new report from The Barna Group, based on interviews with more than 3,000 adults, shows that congregational size is related to the nature of a congregation’s religious beliefs, religious behavior and demographic profile. There are clearly significant differences...