{ARGIEF}

Month: September 2010

Doopbrief vir Doopherdenking

Liewe                                                                         

Die brief word geskryf sodat jy as jy dit lees, jy die waarde en diep betekenis kan verstaan wat jou doopdag vir jou ouers, familie en geestelike familie hier in ___________ NG Kerk gehad het.

Jy is teen die tyd wat jy die brief lees, waarskynlik al ‘n jong dame!  Met die skryf van die brief is jy egter nog ‘n pragtige klein babadogtertjie.  Ons as gemeente is vandag getuie dat die Here jou aanneem as Sy kind – op grond van liefde van Jesus.  Ons sien en hoor hoe Hy jou opneem in sy huisgesin, hoe Hy jou deelmaak van ‘n groot geestelike familie. Dit is ‘n familie wat al begin het met Abraham en wat in alle tale en lande voortgaan tot met die wederkoms van ons Here Jesus.  Jou ouers – in die eerste plek – maar ook ons almal as gelowiges, beloof vandag om jou te vertel van die groot dade van God en wat die Goeie Nuus van Jesus Christus behels.  Ons glo Hy gee ons aan mekaar as mede-reisigers op die pad, wat mekaar moet help om raak te sien hoe die Here in ons lewe werk.  Maar weet ook, selfs al laat mense jou in die steek,  God laat jou nooit in die steek nie.

read more

SWARTBERG INDABA TERUGVOER VAN TEMAS :

SWARTBERG  INDABA TERUGVOER VAN TEMAS :“WAAROM LOOP KERKVERLATERS?” Sekere vrae is gestel soos : • Waarom is dit juis die jonger, meer welgesteldes wat die NGK verlaat?• Is dit reg dat gemeentes en gesinne verskeur word deur kerke?• Wat kan die NGK...

read more

Beleef jou doop elke dag

Uit die gesprekke by Swartberg oor Doopviering het ons die volgende bydrae ontvang

Originally published by the Rev. Glen Berg-Moberg

The pastor visits a Sunday school classroom and asks each child in turn, “When is your birthday?” Each child answers with no hesitation. Brightly, proudly, they shout out their dates.

“November 11!” “Mine is March 10!” Another says “January 7.” Then the pastor asks a different question. “What is your baptismal date?”

The answers are not as quick. They have to stop and think. But their excitement is even greater when they realize they can answer. They surprise themselves. They DO know their baptismal dates. This isn’t a dream. It can really happen, through some very simple lessons and habits at home and in church.

read more

Woensdag 1 September Lentedag en `n groen aarde

Hier by ons in die gemeente is ons tans besig met `n “groen” reeks. Gisteraand het Dr Ernst Conradie by `n bespreking oor die moderne mens se verbruikersmentaliteit `n opmerking gemaak wat my diep laat dink het. Hy sê daar is `n virus in die kapitalistiese sisteem wat...

read more